A Meeting of Minds - An Anne McCaffrey Discussion Forum  

Go Back   A Meeting of Minds - An Anne McCaffrey Discussion Forum > Search Forums

Showing results 1 to 4 of 4
Search took 0.02 seconds.
Search: Posts Made By: Attraio
Forum: Nederlands – Dutch Aug 25 2005, 12:46 PM
Replies: 31
Views: 133,213
Posted By Attraio
Re: Welkom

Ek kan glo jy sal! Persoonlik hou ek nie baie van hardeband boeke nie. As jy mooi werk kan jou sagteband boeke net so lank hou en hulle is baie goedkoper.

Waarom is dit dat Afrikaners nie baie...
Forum: Nederlands – Dutch Aug 16 2005, 12:30 PM
Replies: 31
Views: 133,213
Posted By Attraio
Re: Welkom

Dankie Ruwin!

Ruwin, het jy die Catteni boeke in hardeband?

Ja, dis lekker om boeke dadelik the kry. Wel, amper dadelik. Die laaste Anne boek wat ek hier gesien het was "Acorna's Rebels" en...
Forum: Nederlands – Dutch Aug 10 2005, 06:47 AM
Replies: 31
Views: 133,213
Posted By Attraio
Re: Welkom

Ek sou verbaas wees om the vind dat dit nie die geval is nie! ;)

Ja, dit is nogal vreemd om the dink dat twee tale so eenders kan wees!

Wel, ek het nog nooit enige Nederlandse uitgawes van...
Forum: Nederlands – Dutch Aug 8 2005, 09:39 AM
Replies: 31
Views: 133,213
Posted By Attraio
Re: Welkom

Hallo Hans en Ruwin! Wel, dis iets wat ek nooit verwag het nie, om in Afrikaans te kan post! :bouncy:

Anne McCaffrey se boeke word wel gelees, as jy kyk na die toestand van die boeke in die...
Showing results 1 to 4 of 4

 
Forum Jump

All times are GMT -4. The time now is 08:13 AM.


Powered by vBulletin® Version 3.8.4
Copyright ©2000 - 2021, Jelsoft Enterprises Ltd.

ds and characters based on Anne McCaffrey’s fiction are copyright © Anne McCaffrey 1967-2008, all rights reserved, and used bA Meeting of Minds forum owned by Cheryl B. Miller.
All references to worly permission of the author.