Thread: Welkom
View Single Post
Old Aug 12 2005, 06:40 PM   #9
Ruwin
Inactive
 
Ruwin's Avatar
 
Join Date: Jul 2005
Location: South Africa
Gender: F
Default Re: Welkom

hallo julle en 'n spesiale woord van welkom aan Att

Hans ek het gekyk na my boeke die Pern en BB boeke is deur Corgi en die Catanni boeke deur Bantam Press. Al die boeke in Engles.

Wel Att tenminste kry jy nog die nuwe boeke, ek moet maande wag want die boeke gaan eers na Bethlehem en dan na die kleiner dorpies. So ek koop maar en bestel vanaf Pretoria. Het nou juis verlede maand Todd se Dragonskin gekoop.

Hans die hele dorp wentel om die landbou maar ek werk vir 'n staatsdepartement. My dorpie is die grootste hierrond en die Hospitaal, hof, veiligheidsdienste en meeste besighede is hier. Die kleiner dorpies - een bestaan uit selgs die Polisiestasie, store, skool (met 20 kinder) en 'n winkel - se mense doen al hulle besighede hier. (ek stuur met pm vir jou 'n web adres) Hier is 'n paar groot plase hier soos jy sal sien en ek sal bevestig dat die leeus wel op die plaas en in die kroeg rondloop
Ruwin is offline   Reply With Quote