Thread: Welkom
View Single Post
Old Aug 10 2005, 07:47 AM   #8
Attraio
Inactive
 
Join Date: Apr 2005
Location: Sunny South Africa!
Gender: M
Default Re: Welkom

Ek sou verbaas wees om the vind dat dit nie die geval is nie!

Ja, dit is nogal vreemd om the dink dat twee tale so eenders kan wees!

Wel, ek het nog nooit enige Nederlandse uitgawes van Anne se boeke hier gesien nie...en ook nie op Kalahari (ons weergawe van Amazon) nie. In die boekwinkels vind jy slegs die Corgi weergawe maar op Kalahari is beide beskikbaar. Die biblioteke hou dan ook net die engelse weergawe, onder Corgi Uitgewers aan. Del Rey uigawes van enige boek is uiters skaars hier. Die voorblad wan die Amerikaanse weergawe is net nie mooi genoeg om aandag the trek nie.
Attraio is offline   Reply With Quote