Thread: Welkom
View Single Post
Old Aug 16 2005, 12:30 PM   #11
Attraio
Inactive
 
Join Date: Apr 2005
Location: Sunny South Africa!
Gender: M
Default Re: Welkom

Dankie Ruwin!

Ruwin, het jy die Catteni boeke in hardeband?

Ja, dis lekker om boeke dadelik the kry. Wel, amper dadelik. Die laaste Anne boek wat ek hier gesien het was "Acorna's Rebels" en "Dragons kin". Dir was so 2 maande terug.

Ek het so pas die gerief van Kalahari.net ontdek! Beste is, jy het nie n krediet kaart nodig nie!

Hans, die engels sou vir my makliker wees want ek lees dit al jare...dis al soos tweede natuur. Nederlands, hoewel verstaanbaar, is moeiliker om the lees. Vir my. Meeste ander mense sal seker nie n probleem he nie.
Attraio is offline   Reply With Quote