Thread: Welkom
View Single Post
Old Aug 19 2005, 02:40 PM   #13
Ruwin
Inactive
 
Ruwin's Avatar
 
Join Date: Jul 2005
Location: South Africa
Gender: F
Default Re: Welkom

Ja, Att die boeke is in hardeband! My vriendin het dit oor 'n tydperk vir my gegee as verjaarsdag en Kersfees presente. Ek het dit nogal gewaardeer.

Hans ek moes op skool boeke in Nederlands lees vir my Afrikaanse klas! Dit help as ek net kan onthou wat ek geleer het. Meestal lees ek Engels en eintlik bitter selde Afrikaans. Die rede hiervoor is dat alhoewel ons Afrikaans tuis praat en na 'n Afrikaanse skool gegaan het, het ek meestal engelse vriende gehad. Die Afrikaanse boeke is ook meestal liefdesverhale wat my verveel
Ruwin is offline   Reply With Quote